Entertainment

Nuwe musiekvideo vir Elandré

Nuwe musiekvideo vir Elandré

Hy is bekend as die man met die goue stem en sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer, het binne slegs drie maande goue status behaal. Kyk hier na Elandré se splinternuwe musiekvideo vir die treffer Die Lyn.

As kunstenaar het Elandré geen bekendstelling nodig nie en aanhangers kan eenvoudig nie genoeg van die sanger met sy diep stem kry nie.

As jy nog nie jou hande op sy debuutalbum, Kleindorp-Dromer gekry het nie, beter jy gou spring. Die albums vlieg behoorlik van die rakke.

Kyk hier na die musiekvideo vir die liedjie, Die Lyn.

 

 

June Spoil 2018


is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.