Galleries

Treffer na treffer!

Aanhangers kan nie genoeg kry van sy Afrikaanse treffers kry en nou het Joe Foster ook eersdaags ‘n splinternuwe Engelse album op winkelrakke regoor die land. Die vrystelling van sy eerste Engelse snit, Look Away, is met ‘n spesiale vertoning by Die Patriot Teater Restaurant gevier en aanhangers van regoor die stad het opgedaag om ‘n voorsmakie van ons Februarie-voorbladster se nuwe musiek te kry. Baie geluk Joe!

 

June Spoil 2018


is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.