Competitions

GESLUIT: Wen met Saartjie en Get It Pretoria

GESLUIT: Wen met Saartjie en Get It Pretoria

Gek oor Pretoria se eie girl band, Saarkie?

Skryf dan in en wen een van twee dubbelkaartjies na die eksklusiewe mediabekendstelling van hulle splinternuwe album, Queen van die Toorbos op 20 November by Bosvelder Pub & Restaurant, Centurion.

Om in te skryf:

– Like ons Facebook page.

– Voltooi die onderstaande vorm. Die sleutelworod is Queen en die kompetisie sluit Sondag 19 November om middernag.

Competition form

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.