Entertainment

Jay se splinternuwe musiekvideo

Jay se splinternuwe musiekvideo

Pssst. Het jy al Jay se splinternuwe musiekvideo gesien?

Na maande van afwagting aahangers van Jay uiteindelik uitsien na ‘n splinternuwe album.

Loer hier na sy splinternuwe musiekvideo So lank sal ek hou liefê.

Die video wys spesiale oomblikke in sy gesin se lewe.

Kyk hier daarna:

So Lank Sal Ek Jou

Hier is hy nou! My splinternuwe musiekvideo, So Lank Sal Ek Jou Liefhê spesiaal net vir julle! Kyk uit vir my album wat binnekort op die rakke gaan wees. Geniet hom! As julle daarvan hou share asseblief met julle vriende!

Posted by Jay du Plessis on Wednesday, 27 September 2017

 

The ultimate makeover with WOW Hair and Image Emporium


is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.