Entertainment

Kaapse romanse – Ontembare bruid

Kaapse romanse – Ontembare bruid

Dina Botha se ontembare bruid boek is ‘n moet lees!

Vurige, eiesinnige Jacqueline de Péronne se eie wil en drome glip bietjies-bietjies deur haar vingers.

Sy word ’n pion, al sit sy haar ook hoe driftig teë.

Konvensies aan die Kaap de Goede Hoop en haar ouers skryf aan haar voor.

Teensinning trou sy met oorgewig slawehandelaar Miguel Cortés, haar geliefde neef Christian in sy Spaanse gedaante.

Miguel is dadelik weer vort en sy wag angsbevange op sy terugkeer.

Dan maak Christobaan Hernándes sy opwagting.

Hy beheer haar kom en gaan, trek haar in ’n web van intrige en verraad, van passie en begeerte in.

Christoban maak haar woedend, oorrompel haar, maar sy bly Cortés se vrou.

En sy laat haar nie sommer tem nie.

Details: R 90, Lapa Uitgewers.

Ander titels deur Dina Botha is Die arrogante Yank, Vir ewig en altyd, Liefdeskrale, Wilde Willemientjie en Onweerstaanbare kok.

 

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.