Galleries

Schalk laat Atterbury krul

Die Atterbury Teater het onlangs weerklink met skaterlag toe die grapjas Schalk Bezuidenhout gaste met sy kwinkslae vermaak het. Die krulhaar-komediant het sy eenmanvertoning “Vokbesit” (sic) aan kykers voorgehou.
Schalk het mense vermaak met sy eerlike vertellings oor sy eie lewe, sy familie, sy skooldae en ook verskillende kulture. Hy het die vertoning geopen deur van sy angswekkende ure in die verkeer te vertel in die betoging deur taxi-operateurs. Hy het kykers ook vertel van sy dae as kultuurseun in Hoërskool Jeugland in Kemptonpark.

 

Spoil the woman in your life this Women’s day!


is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.