Latest News

Jakaranda Kinderhuis Kersliggie Fees

Jakaranda Kinderhuis Kersliggie Fees

Miljoene kersliggies weer vanjaar by Jakaranda Kinderhuis.

Die Jakaranda Kinderhuis gaan weer vanjaar hul liggies laat skyn om die boodskap van Kersfees oor te dra. Dié jaar belowe nog meer liggies, meer musikante en groter laser vertonings as verlede jaar. Vermaak sluit onder andere Kersliedere, gospel en country konserte in.

Die vierde agtereenvolgende Kersliggie Fees vind vanaf 30 November by die Jakaranda Kinderhuis in Talitha Kumistraat in Pretoria plaas. Volgens die Jakaranda Kinderhuis groei die Kersliggie Fees elke jaar met meer liggies, meer gees en meer bekendes wat deel in die wonderlike Kersfees boodskap wat dié kinderhuis uitstraal.

Toegang tot die fees beloop R10 per persoon. Vir meer inligting besoek die fees se webtuiste by www.jakarandaliggiefees.co.za of stuur ’n e-pos na liggiefees@jacarandachildren.co.za.

 

Get It Pretoria July 2015


View magazine
and
online archive >>>
 

Get expert help with your fashion styling

Win a voucher for expert styling service from InBloom Fashion and Lifestyle Studio in Centurion.

 

Win a foodie hamper from Goedheid Uit Die Grond Uit

Here’s how to win handcrafted gourmet goodies that are perfect for winter.

 

Outstanding olive oil

Win a Gabriëlskloof hamper consisting of a bottle of olive oil, The Blend wine, a bottle opener and a foil cutter.

 

Ballade vir ‘n Enkeling nou op DVD

Die treffer-rolprent Ballade vir ‘n Enkeling is pas op DVD vrygestel en om die geleentheid te vier gee Get It DVDs van dié romantiewe speurverhaal weg. Só kan jy een wen:

 

Durban July coming to the capital

Experience the fashion, food, entertainment and horse racing without the airfare at Monte de Dios’ 4th of July @ the Races.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.