Social Galleries
24 May 2013
Guests were in for a treat at a delectable wine tasting and food-pairing event that was recently held at Ludwig’s Rose Farm in aid of Sungardens Hospice. This delightful affair commemorated the first birthday of the Sungardens Hospice Rose, which was specially created for the non-profit organisation by Ludwig Taschner last year.
Social Galleries
23 May 2013
Ongeveer tweehonderd pragtige vroue het onlangs ’n uithaler ontbyt, aangebied deur hulle gunsteling gemeenskapskoerant, Rekord, geniet. L’Aquilla Wedding Venue/Conference Centre and Hydro Spa was die asemrowende onthaalarea vir die damesoggend met die unieke tema “How to be fierce and fabulous”. Die gaste is met ’n inspirerende praatjie trakteer deur die legendariese aktrise en skrywer, Brümilda van Rensburg, oor hoe om “fierce” en “fabulous” te wees. Na Brümilda het die sprankelende Corlea die gehoor in vervoering gehad met haar engelstem. Dr. Riekie het gevolg met ’n praatjie oor skoonheid en plastiese sjirurgie.
Beauty & Fashion
22 May 2013
Glam Guru Hannon Bothma shows us how to get that rocking cover star look within minutes.
Social Galleries
21 May 2013
Die gewilde boekbesprekingsgroep, Boek en Koek, het onlangs in die Noorde van Pretoria byeengekom en gesels met oud-joernalis en skrywer, Elize Parker, oor haar nuutste pennevrug. Die byeenkoms is by die Kolonnade-winkelsentrum gehou en daar is oor ’n koppie warm koffie met Elize Parker gesels oor haar nuutste boek in die Offerkind-reeks, ’n Lint in die wind. Die gehoor het aandagtig geluister na die onderhoud wat deur die sjarmante televisie-aanbieder en aktrise, Lindie Strydom, gevoer is.
Experience the Great Gatsby
Experience the spectacular New York as they did in the swinging 1920s.
